Über diesen Podcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
150 Folgen · business
RSG Geldsake met Moneyweb
Neueste FolgeAmerikaanse Senaat slaan kriptobedryf in die maag
Über diesen Podcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Neue Folgen
- Ekonome voorsien steeds swak ekonomiese toestandeNeu · 5 Min.
- Dié Paarlse besigheid het ’n dorp vir All Black-ondersteuners in Dinokeng gebouNeu · 8 Min.
- Wat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko?Neu · 9 Min.
- RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 September 2026Neu · 49 Min.
- Die JSE word weer ‘n kommoditeitsmarkNeu · 5 Min.
- VSA-visumbeperkings: Wat beteken dit vir Suid-Afrika?Neu · 13 Min.
- BKS-inentings dalk binnekort verpligtendNeu · 5 Min.
- Beleggings is nie so ingewikkeld nieNeu · 7 Min.
- Aktiewe en passiewe beleggings werk mooi saamNeu · 11 Min.
- Wie en wat is Aniko Dangote, die rykste man in Afrika?Neu · 6 Min.