Monitor

← Monitor4 Sept · 47 min

Monitor: ANC eis dat OVK kandidaat-benoemingstelsel ondersoek word

Monitor: ANC eis dat OVK kandidaat-benoemingstelsel ondersoek word4 Sept47 min

4 September 2026: Opposisiepartye stel hulle saak in die president se aansoek om die onafhanklike Artikel 89-paneel se verslag op hersiening te laat neem. Die ANC eis dat die aanlyn-kandidaatbenoemingstelsel dringend ondersoek word, terwyl die OVK geen verdere toegewings gaan maak nie. Die wewenaar van 'n bemanningslid van die SAS Manthathisi het drie jaar later stééds talle onbeantwoorde vrae.