Sobre este pódcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
150 episodios · business
RSG Geldsake met Moneyweb
Último episodioAmerikaanse Senaat slaan kriptobedryf in die maag
Sobre este pódcast
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Episodios recientes
- Ekonome voorsien steeds swak ekonomiese toestandeNuevo · 5 min
- Dié Paarlse besigheid het ’n dorp vir All Black-ondersteuners in Dinokeng gebouNuevo · 8 min
- Wat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko?Nuevo · 9 min
- RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 September 2026Nuevo · 49 min
- Die JSE word weer ‘n kommoditeitsmarkNuevo · 5 min
- VSA-visumbeperkings: Wat beteken dit vir Suid-Afrika?Nuevo · 13 min
- BKS-inentings dalk binnekort verpligtendNuevo · 5 min
- Beleggings is nie so ingewikkeld nieNuevo · 7 min
- Aktiewe en passiewe beleggings werk mooi saamNuevo · 11 min
- Wie en wat is Aniko Dangote, die rykste man in Afrika?Nuevo · 6 min