Monitor

← Monitor28 aug · 49 min

Monitor: Kommer oor dwelm-vervaardigingsfasiliteite in Limpopo

Monitor: Kommer oor dwelm-vervaardigingsfasiliteite in Limpopo28 aug49 min

28 Augustus 2026: Die polisie is bekommerd oor die baie onwettige dwelmvervaardigingsfasiliteite wat sedert 2020 op plase in Limpopo ontdek is. Die Appèlhof in Bloemfontein sal dalk binnekort 'n verreikende beslissing oor welsynstoelaes lewer, wat die regering 'n ekstra R100 miljard per jaar uit die sak sal jaag. Boere word gemaan om kunsmatige intelligensie te benut.