Spektrum

← Spektrum3 sep · 46 min

Spektrum: Tongaat Hulett sukkel om produsente betyds te betaal

Spektrum: Tongaat Hulett sukkel om produsente betyds te betaal3 sep46 min

3 September 2026: Die minister van basiese onderwys skort die implementering van 'n nuwe handboekkatalogus vir die grondslagfase tydelik op. Tongaat Hulett sukkel om suikerrietprodusente betyds te betaal. Die jaarlange nasionale ingryping in die Ditsobotla-munisipaliteit in Noordwes is onder die vergrootglas.