Spektrum

← Spektrum5 dagen geleden · 51 min

Spektrum: Waarnemende bestuurshoof van Onderstepoort Biologiese Produkte geskors

Spektrum: Waarnemende bestuurshoof van Onderstepoort Biologiese Produkte geskors5 dagen geleden51 min

7 September 2026: Die geregtelike ondersoek na die dood van Anele Tembe word in die Kaapstad-landdroshof voortgesit. Die waarnemende bestuurshoof van Onderstepoort Biologiese Produkte geskors, hangende 'n ondersoek. Sommige skole verbied matrieks wat hulle wangedra, om hulle matriekafskeid by te woon.