Taaldinge

← Taaldinge26 jul · 19 min

Taaldinge: Die herkoms van tekstielname

Taaldinge: Die herkoms van tekstielname26 jul19 min

26 Julie 2026: Die taaladviseur van VivA, Maureen van Helden, vertel vir Ina Strydom waar tekstielname soos damask, linne en shweshwe vandaan kom. Hulle praat ook ook die taalkompetisie, Woordmeester.