Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

← Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom13. Feb. · 25 Min.

Jaco Strydom gesels met Sané Leach

Jaco Strydom gesels met Sané Leach13. Feb.25 Min.

“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waarskynlik moeilik om te glo dat iemand doelbewus sal kies om die tipe lewe te leef . . .

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise