Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

← Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom12. Apr. · 18 Min.

Rudolph Scharneck, die vlieënde dominee

Rudolph Scharneck, die vlieënde dominee12. Apr.18 Min.

Rudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in die klank van die wind wanneer sy gemotoriseerde sweefgtuig die ideale hoogte bereik en hy uiteindelik die enjin kan afskakel . . .

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise