Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

← Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom17. Aug. · 31 Min.

Deon Els, rugby kopdokter, dominee, vredemaker . . .

Deon Els, rugby kopdokter, dominee, vredemaker . . .17. Aug.31 Min.

Hulle noem hom die kopdoter van die Blitzbokke, die Springbok-sewespan wat onlangs gekroon is as wêreldkampioene. Deon Els is ook predikant by Helderberg Gemeente in Somerset-Wes waar hy saam met sy vrou en hulle twee dogters woon en hy het ’n PhD in Politieke Wetenskappe gefokus Konflikbestuur, die kuns van vredemaak.  “Ek spot gereeld dat as ek langs die DHL Stadion staan dan verlang ek na die kerk en as ek by die kerk is dan verlang ek na die rugby . . ."

Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode

Borg 'n bed in een van ons Echo-huise