Spektrum

← Spektrumvor 6 Tagen · 51 Min.

Spektrum: Belgiese Herdershond by polisiekademie beseer, uitgesit

Spektrum: Belgiese Herdershond by polisiekademie beseer, uitgesitvor 6 Tagen51 Min.

9 September: Ekurhuleni se vroeë kinder-ontwikkelingsprogram van R57 miljoen in die kollig weens ernstige uitdagings. 'n Ondersoek nadat 'n afgetrede polisiehond erg beseer is by ’n polisieakademie, en uitgesit moes word. Die aansoekdatums vir spesiale stemme is bekend.