Spektrum

← Spektrum9. Okt. · 52 Min.

Spektrum: Kan ’n vierdag-werkweek tot gesonder personeel lei?

Spektrum: Kan ’n vierdag-werkweek tot gesonder personeel lei?9. Okt.52 Min.

9 Oktober 2026: Die departement van binnelandse sake trek sy direktief oor die aanvaarding van asielaansoeke terug. Kan ’n vierdag-werkweek tot gesonder personeel lei? Bendegeweld op die Kaapse Vlakte is onder die vegrootglas. Wat is die ware braaibroodjie?