Spektrum

← Spektrum31. Aug. · 50 Min.

Spektrum: Kommer oor koringoes in die Swartland

Spektrum: Kommer oor koringoes in die Swartland31. Aug.50 Min.

31 Augustus 2026: Twee oudpresidente se Konstitusionele Hof-aansoek van die hand gewys. Kommer oor die droogte se impak op die koringoes in die Swartland. Rassie maak die Bok-span vir Saterdag bekend.