Die Wêreld aan jou Voete

← Die Wêreld aan jou Voete5 okt · 39 min

Roadtrip deur die VSA | Big Sur, Los Angeles & Joshua Tree

Roadtrip deur die VSA | Big Sur, Los Angeles & Joshua Tree5 okt39 min

<p>Ons sluit ons Amerikaanse roadtrip af waar die pad die Stille Oseaan ontmoet — langs die kus van Kalifornië.</p><p>Ons vat die ikoniese Highway 1 deur Big Sur en kronkel al langs die kus af tot in Los Angeles. Hier wag ons eie toergids, Hanru Redelinghuys van Sony Pictures, om ons die stad van sterre te wys — van Hollywood se glans en filmgeskiedenis tot die strate van Beverly Hills.</p><p>Maar ná die stad se ligte verruil ons weer die beton vir die natuur en vat die pad Joshua Tree Nasionale Park toe. ’n Woestynlandskap vol vreemde bome, reuse rotse en hope karakter — en die perfekte plek om ons Amerikaanse avontuur af te sluit.</p>