Chick Peace

← Chick Peace25 Dec 2019 · 1 h 05 min

1. Menstrual Cups

1. Menstrual Cups25 Dec 20191 h 05 min

In hierdie heel eerste episode praat ons oor menstruasie en al die frustrasies daar rondom. Ons deel ook hoe dit baie beter is om te manage met 'n menstrual cup. Dis graphic en presies wat ons nodig het.

Producers: Stefanie Esterhuyse (@stefanie.esterhuyse)

Artwork: Karina Le Roux (@karinanortjeleroux)

Equipment: SF van der Westhuizen (@sfvdw)

Music: Egozi - Cookie Dough