Rapport Praat Sport

← Rapport Praat Sport12 Aug · 19 min

Dié Kiwi’s lyk rof… Moet die Bokke bekommerd wees?

Dié Kiwi’s lyk rof… Moet die Bokke bekommerd wees?12 Aug19 min

Die Bokke het geswoeg om Argentinië te klop, terwyl die All Blacks Dinsdagaand die Haaie na ’n o. 19B-span laat lyk het. Is daar rede tot kommer?

Vandag in Rapport Praat Sport gesels ons daaroor.

° Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787.