
← Rapport Praat Sport29 Jul · 23 min
Hoe gaan Rassie maak in dié 4 brandpunt-posisies voor 1ste Kiwi-toets?
Hoe gaan Rassie maak in dié 4 brandpunt-posisies voor 1ste Kiwi-toets?
Dié week op Rapport Praat Sport gesels ons oor die vier groot brandpunt-posisies in die Springbok-span voor die eerste toets in die Greatest Rivalry-reeks op 22 Augustus.
Hendrik Cronjé sê linkervleuel, losskakel, nr. 5-slot en vaskopstut sal Rassie Erasmus die langste besig hou wanneer hy sy span kies.
* Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787.