Rapport Praat Sport

← Rapport Praat Sport5 Aug · 32 min

Skolerugby: Vuishoue, k-woord, opkikkers... maar ook spog-gedrag in Paarl

Skolerugby: Vuishoue, k-woord, opkikkers... maar ook spog-gedrag in Paarl5 Aug32 min

Dit was ’n bedrywige naweek op die land se skolerugby-velde. Daar was bakleiery en k-woord-beweringe, maar aan die ander kant van die munt ook ’n spoggerige viering van sportmanskap in die Paarl.

Vandag op Rapport Praat Sport gesels ons met die Netwerk24-sportverslaggewer Wim Pretorius hieroor, en vra die vraag: Hoe het professionaliteit in skolerugby die sport verander?

Ons verwys ook na die oud-Affies-stut Deon Botes wat vir vier jaar geskors is weens die gebruik van ’n verbode middel.

° Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787.