Spektrum

← Spektrum2 days ago · 52 min

Spektrum: Jacob Zuma maak weer groot veranderings in MK-party

Spektrum: Jacob Zuma maak weer groot veranderings in MK-party2 days ago52 min

10 September 2026: Die DA dien hofdokumente in om 'n party van belang te wees in die ANC se saak teen die OVK. MK-president Jacob Zuma maak vir die tweede keer in ses week groot verskuiwings aan die partyleierskap. Swak dienslewering kan dorpe wat op toerisme staatmaak, benadeel.