Spektrum

← Spektrum2 Sept · 48 min

Spektrum: El Niño kan lei tot bo-normale temperature in die lente

Spektrum: El Niño kan lei tot bo-normale temperature in die lente2 Sept48 min

2 September 2026: Operasie Prosper gaan voortaan bendeleiers teiken. Die Weerdiens waarsku dat 'n sterk El Niño-verskynsel bo-normale temperature hierdie lente kan veroorsaak. Die Verkiesingskommissie ontken dat hy die ANC toegelaat het om kandidatelyste ná die registrasiesperdatum in te dien.