Monitor

← Monitorhace 6 días · 49 min

Monitor: Rooivleisbedryf kry toegang tot Egiptiese mark

Monitor: Rooivleisbedryf kry toegang tot Egiptiese markhace 6 días49 min

9 September 2026: Die ontsnapping van 'n gevangene uit die Rooigrond-tronk in Noordwes maak opslae. Die rooivleisbedryf kry toegang tot die Egiptiese mark. Die ANC verduidelik hoekom hy die Verkiesingskommissie oor kandidaatlyste hof toe neem.