
← Kommentaaril y a 4 jours · 1 h 02 min
Kommentaar 11 Oktober 2026
Kommentaar 11 Oktober 2026
‘n In-diepte ontleding van die week se belangrikste nuusgebeure. Ons kyk na die geweldadige protes teen buitelanders, AGOA en die middeltermyn-verkiesings in die VSA. Die deelnemers is Antionette Slabbert, dr. Pieter Mulder en Jaco Kleynhans.