Spektrum

← Spektrumil y a 3 jours · 50 min

Spektrum: ANC in Konstitusionele Hof om 181 raadslede op stembrief te kry

Spektrum: ANC in Konstitusionele Hof om 181 raadslede op stembrief te kryil y a 3 jours50 min

12 Oktober 2026: Die ANC wend hom tot die Konstitusionele Hof in 'n poging om 181 raadslede op die stembrief te kry. Ons praat met 'n politieke kenner oor wie die MK-leisels sal vashou terwyl Jacob Zuma siek is. Die Aussies het die hef in die hand teen die Proteas in Durban.