Spektrum

← Spektrum7 oct. · 52 min

Spektrum: Verkiesingsdebat - Stellenbosch

Spektrum: Verkiesingsdebat - Stellenbosch7 oct.52 min

Regstreekse uitsending van die RSG Nuus en Aktualiteits-verkiesingsdebat vir die Stellenbosch-munisipaliteit. Die ANC (Jerimia Thuynsma), DA (Jeremy Frasser), Good ( Marius van Stade), VF+ (JC Macfarlane) en die EFF (Carl Niehaus) sal Suzanne Paxton te woord staan oor verkiesingsbrandpunte.