← Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom17 nov 2025 · 31 min
Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry
Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkry
Die vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . .Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode