
← Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom18 mei · 43 min
Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer
Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer
“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers. Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dis koud en die vrou is soos amper in ’n trans . . . jy weet. Maar dis maar hoe sy is. Om te oorleef. Want haar man het haar vreeslik . . "
Hoop op wiele!
ministryonwheelsnelspruit@gmail.com
Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode