Monitor

← Monitor7 okt · 48 min

Monitor: Plaasmoord in Noordwes wyd veroordeel

Monitor: Plaasmoord in Noordwes wyd veroordeel7 okt48 min

7 Oktober 2026: 'n Plaasmoord naby Ottosdal in Noordwes word wyd veroordeel. Die Dierebeskermingsvereniging lê misdaadklagte teen polisiebeamptes betrokke by die dood van die polisiehond, Sky. Hoe baat die onwettige brandstofbedryf by die hoë brandstofprys? Ons praat met 'n kenner oor brandstofskelms se foefies.