Monitor

← Monitoreergisteren · 50 min

Monitor: Tshwane-burgemeester sê stad se finansiële situasie is omgekeer

Monitor: Tshwane-burgemeester sê stad se finansiële situasie is omgekeereergisteren50 min

13 Oktober 2026: Tshwane se burgemeester beweer dat die stad sy finansiële situasie omgekeer het. Die adjunk nasionale polisiekommisaris se bedanking behoort nie die einde van verantwoordbaarheid te wees nie, sê die parlementere polisiekomitee. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof hoor aansoeke aan deur die EFF en 'n ander party oor die artikel 89-komitee se besluit om die aanbeveling van advokaat Thandazani Madonsela as hoofbewysleier terug te trek.