
← Rapport Praat Sport16 sep · 25 min
Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...
Greatest Rivalry: Ons Speler van die Reeks is...
In dié week se episode van Rapport Praat Sport deel ons toekennings uit: Die beste speler van die Greatest Rivalry-reeks, die beste voorspeler, agterspeler en die grootste oomblik.
Ons kyk ook na wie onderpresteer het en sê wie vir ons die verrassingspakkie was.
Wie was jou Speler van die Reeks? Laat weet ons by 076 878 1787 of per e-pos na briewe@rapport.co.za.