Rapport Praat Sport

← Rapport Praat Sport9 sep · 21 min

Greatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied

Greatest Rivalry bewys SA sal ’n vyfster-WB kan aanbied9 sep21 min

In dié week se episode van Rapport praat sport praat ons oor die Suid-Afrikaanse been van die Greatest Rivalry-reeks wat ’n feesmaal vir rugbyliefhebbers was.

Hoe lekker sal dit nie wees as Suid-Afrika weer ’n Wêreldbeker-toernooi kan aanbied nie, met toetse in nuwe stadions soos Soccer City en die Kaapstad-stadion!

Hendrik Cronjé sê die reeks teen die All Blacks het juis soos ’n Wêreldbeker gevoel.En dan, op ’n ander noot, hoeveel maak die Baltimore-toets werklik saak?

Ons wil baie graag van jou hoor. Stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787.