Spektrum

← Spektrum5 days ago · 49 min

Spektrum: Ses Nigeriërs aan VSA uitgelewer

Spektrum: Ses Nigeriërs aan VSA uitgelewer5 days ago49 min

11 September 2026: Ses Nigeriërs wat glo met 'n R100 miljoen bedrogspul verbind word, word aan Amerika uitgelewer. Suid-Afrikaanse kersieprodusente kry vir die eerste keer toegang tot die Chinese mark. Nampo Kaap bewys sy gewildheid onder boere.