Spektrum

← Spektrum2 Oct · 51 min

Spektrum: Voertuigverkope breek deur 60 000-kerf

Spektrum: Voertuigverkope breek deur 60 000-kerf2 Oct51 min

2 Oktober 2026: Nuwe navorsing wys dat werkloses wat die toelae van R370 ontvang, nie ontmoedig word om werk te soek nie. Voertuigverkope breek in September vir die eerste keer in jare deur die 60 000-kerf. Hoekom is 'n konferensie oor kunsaktivisme vandag relevant? Ons praat met 'n dramaturg en rolprentmaker.